Okahandja steeds toe onder rommel

Agterstand vertraag glo vullisverwydering
Die munisipaliteit van Okahandja meen die Tuindorp se vullisprobleme sal vandag iets van die verlede wees.
Iréne-Mari van der Walt
“Genoeg is genoeg,” het ’n inwoner van Okahandja, Lilly Opperman, gister gesê nadat sy haar sakke met huishoudelike vullis voor die munisipaliteit se deur afgelaai het. “E
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer