Ondonga: Boete van tot N$4 500 vir verneukers
Egbrekers, wetsoortreders se boetes effe aangepas
As 'n getroude vrou van Ondonga haar man oor verneukery verkla, sal die "ander vrou" nou N$4 500 moet opdok of drie beeste moet afstaan.
‘n Man of vrou wat daaraan skuldig bevind word dat hulle ‘n seksuele verhouding met ‘n persoon het wat met iemand anders getroud is binne die Ondonga Tradisionele Owerheid se
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie