Oud-SWATF-lede weier om te stem
Pleidooi nie erken, bevorder
Die oudsoldate sê hulle daag net die diskriminasie teen hulle uit en soek slegs veteraanstatus.
Meer as 300 oudsoldate van die destydse SWA-gebiedsmag (SWATF) het op 12 September op Rehoboth vergader en eenparig besluit om nie in die komende presidensiële en parlementêre ve
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie