No Image Caption

#PasIn: Metodiste Kerk veroodeel anti-gay protes

Elizabeth Joseph
Die Metodiste Kerk van Suider-Afrika se Namibië-distrik het 'n beroep op alle Metodiste gedoen om nie Vrydag aan die protesoptog teen selfdegeslag-huwelike en verwante praktyke in Windhoek deel te neem nie.

Betogers sal van die ministerie van binnelandse sake na Zoo-park en dan na die parlement loop om ‘n petisie vir 'n wet teen selfdegeslag-huwelike en verwante praktyke in Namibië te oorhandig.

"... enige vorm van viktimisering, haat of geweld teenoor homoseksuele mense behoort in die sterkste terme veroordeel te word," het biskop Christopher Gaya in 'n brief gesê waarin die kerk se standpunt oor die kwessie uitgespel word.

Gaya het alle Metodiste aangemoedig om voort te gaan om te bid en maniere te soek om "Christus se liefde te bied eerder as om Christus se liggaam te breek".

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!