#PASIN: Stukkende skoene, maar onderkry is min
Sakaria Nghitongo (15) van die Omito-nedersetting is in graad 5 in die Oshikunde Gekombineerde Skool. Hy loop elke dag vyf kilometers skool toe en weer terug.
Skoolhoof Hoster Simasiku sê daar baie weerlose kinders in die skool, want hul ouers kan nie bekostig om behoorlik vir hulle te sorg nie. Gevolglik ly hul onderrig daaronder.
Onderwysers help waar hulle kan, sê Simasiku. Hy het ‘n beroep op belangehebbers en die gemeenskap gedoen om ook te help waar hulle kan.
Video: Enzo Amuele
Kyk die video hier
#RepNuus

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie