Photo Facebook
Photo Facebook

#PasIn: Wees bewus van behoeftes van gestremdes

ELIZABETH JOSEPH
FlyNamibia het vandag 'n mediakonferensie gehou rakende die voorval waar ‘n gestremde passasier nie aan boord ‘n vliegtuig kon gaan nie omdat die lugredery nie aan vervoervoorwaardes voldoen het nie.

"Dit het tydens besprekings duidelik geword dat daar 'n gebrek aan begrip is van die spesifieke behoeftes en vereistes van gestremde passasiers en dat gedoen moet word om almal wat betrokke by die reiservaring is, op te lei en sensitiwiteit te bevorder," het FlyNamibia se besturende direkteur, André Compion, gesê. Ebenhard Ripunda van die Namibiese Vereniging van Rolstoelgebruikers het gesê die voorval beklemtoon dat gestremdes regverdige en gelyke behandeling in enige situasie moet kry. Video: Elizabeth Joseph

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!