Politici systap BIG-kwessie

Jeugdige betogers wag op antwoorde
Daar tans byna 1,7 miljoen Namibiërs tussen 15 en 59 en teen N$500 per maand elk sal die BIG-toelaag net vir dié ouderdomsgroep N$850 miljoen per maand beloop.
Augetto Graig
“Nee. Niks. Nie een politiek party stel belang nie.”So het Claudius Riruako van die BIG-koalisie gesê oor politieke partye wat nie die leiding neem om die konsep van ’n basi
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer