Projek by Senior Park help bejaardes

Ontferm jou oor ’n senior burger
Met hul fokus op drie pilare, hoop die WeCare-stigting om die lewens van inwoners van die Senior Park-aftreeoord te verbeter.
Aurelia Afrikaner
By die Senior Park-aftreeoord in Windhoek gaan bejaardes tuis wat met ’n staatspensioen van N$1 400 per maand moet oorleef. Weens hul beperkte inkomste sukkel menige inwoners om
...

Kommentaar

Republikein 2025-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

#REF! #REF!