San-hoofman: ‘Hulle noem ons dom’
Wag nog op antwoord van ministerie, president
Die hoofman sê wanneer dit by hervestigingskwessies kom, hiet en gebied staatsamptenare sy mense en tree neerhalend teenoor hulle op.
Jemima Beukes – Die leier van die San-gemeenskap in die Omahekestreek, hoofman Frederick Langman van die #Kao //Aesi Tradisionele Owerheid, het die regering daarvan beskuldig dat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie