Staatsentiteite ignoreer GBV-aanbevelings

Geweld selfs in die parlement, sê adjunkminister
Byna 'n dekade nadat 'n konferensie oor geslagsgebaseerde geweld gehou is, het baie staatsinstellings versuim om die aanbevelings te implementeer.
Yandi Du Plessis
Jemima Beukes – Ten spyte van die plaag van geslagsgebaseerde geweld (GBV) oraloor die land – wat die verlies van duisende lewens oor die jare tot gevolg gehad het – het baie
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer