Stampriet-akwifer onder vergrootglas
Botswana ook bekommerd
Die omgewingskommissaris meen die ministeries sal verdere interne en eksterne oorsigte verkry en dat verdere inligting versamel moet word voor 'n besluit geneem word.
Twee spesialiste van die Verenigde Nasies se Onderwys-, Wetenskap- en Kultuurorganisasie (Unesco) het beide kommentaar gelewer op die tekortkominge van die omgewingsimpakstudie wat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie