Werkloosheidsyfer bevraagteken

43% sonder werk, sê EPRA
'n Ekonoom is teleursteld dat die NSA die jongste werkloosheidsyfers eers volgende jaar bekend sal stel.
Augetto Graig
Die Vereniging vir Ekonomiese Beleidsnavorsing (EPRA) sê onlangse data wat deur die Afrobarometer ingesamel is, dui daarop dat werkloosheid in Namibië tans op 43% staan, met jeug
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer