Zim-boer kom in Windhoek aan

Iréne-Mari van der Walt
Ben Freeth het gister sy reis na die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) se tribunaal in Windhoek voltooi. Hy het te perd van Zimbabwe na Windhoek gereis om ’n memorandum aan die tribunaal te oorhandig wat vra dat die hof tot sy volle mag herstel word. In November 2008 het Freeth ’n hofsaak in dié hof gewen toe ’n uitspraak gelewer is wat beslis het dat onteiende Zimbabwiese boere na hul plase kan terugkeer. Oudpresident Robert Mugabe het egter die tribunaal gestuit en sy regering het gevolglik onttrek. Die tribunaal se magte is in 2021 beperk tot dispute tussen SADC-lidlande.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!