‘n Vreemdeling se skaduwee?
|AWEBAHE JOHANNES ?HOESEB WRITES:
Vroeër was die pas geweldig snel
Deesdae is dit maar net slakkepas
Vroeër was die wandelery penreguit
Deesdae is dit herwaarts, derwaarts
Vroeër was die sit penregop gewees
Deesdae is die sittery ineengekrimp
Vroeër se liggaam was bekend vir my
Deesdae s'n is eenvoudig onbekend
Volg ek nog steeds die egte eienaar?
Of is ek 'n vreemdeling se skaduwee?
Vroeër was die pas geweldig snel
Deesdae is dit maar net slakkepas
Vroeër was die wandelery penreguit
Deesdae is dit herwaarts, derwaarts
Vroeër was die sit penregop gewees
Deesdae is die sittery ineengekrimp
Vroeër se liggaam was bekend vir my
Deesdae s'n is eenvoudig onbekend
Volg ek nog steeds die egte eienaar?
Of is ek 'n vreemdeling se skaduwee?
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie