Praat Saam Briewe
Praat Saam Briewe

ACC skree blou moord!

Mandy Rittmann
ROBBIE THOMPSON SKRYF:

Die Republikein van Maandag 29 Januarie berig dat die ACC vir drs. Kandjii-Murangi en Alfred van Kent, beide verbonde aan hoër onderwys, behoorlik geroskam het. Watwou van dubbele standaarde! Eerstens is daar aansoek gedoen vir die fondse en tweedens is die reise goedgekeur deur die president, aldus Van Kent. Die geld is en sal verhaal word. Vir die ACC om nou die morele hoogwaardigheidskleed aan te trek, skree ten hemele. Hùlle rekord van mistasting en “beskerming” van ander hoë profiel persone is mos daar. Enige vergrype van publieke fondse kan nooit goedgepraat word nie. Maar vir Noa om kamma blou moord te skree, terwyl die fondse wel verhaal word, is bloot geraas. Daar is honderde gevalle van korrupsie wat die ACC dekades kan besig hou. Hulle kan liewer op die groot visse fokus.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!