Briewe
Briewe

Afrika-legkaart

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

’n Mosaïek ingevleg

Ons tuiste met eie reg

Vanaf Kilimanjaro bo

Tot diep inni blou see ons glo.

Glimlagte breed, ons is tuis

Afrika-legkaart 54 is ons huis

Met donkiekar oraloor

Diep gesak olie en goud geboor.

Oop vlaktes geel gegroet

Oggendstond oori rant en brousel soet

Poetoepap, biltongkoning

Afrika tuis ons woning.

Grense en lyne sal ons skei

In ons legkaart sal ons bly

Piramides en Visrivier-skeur

In ons mosaïek verkleur.

54 ingevleg ons tuis in eie reg

Vrede baan ons weg

Andere noem dit Afrika

Ek glo dit is ons huis.

Riviere skeur met ’n diep kronkel

Beskoor goud, diamante en skelpel

Vanaf Egipte bo tot Kaap-suid

Oos na wes, ons is tuisbes.

’n Geseënde Afrikadag

Amen ja Amen, ons glimlag

Mogamat Salie Saban glo

Dankbaar Heer daar Bo. . .

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!