Foto ter illustrasie/Facebook, Boerboel Wear
Foto ter illustrasie/Facebook, Boerboel Wear

Afrikaanse aksent tweede sexyste ter wêreld

Iréne-Mari van der Walt
Enjoytravel.com het die Afrikaanse aksent as die tweede sexyste aksent ter wêreld benoem, met dié agentskap wat die unieke toon en slengwoorde uitsonder as motivering vir dié benoeming.

Die Afrikaanse aksent is die wenner naas die Kiwi-aksent van Nieu-Seeland en word gevolg deur die Ierse, Italiaanse en Australiese aksente.

Die reisagentskap maak spesifiek verwysing na ’n Afrikaanse aksent van Suid-Afrika en skryf die aantreklikheid van die aksent toe aan die gebruik van woorde, soos braai, lekker en eish.

Enjoy deel ook dat die diversiteit wat ’n Afrikaanse aksent vasvang en die melodiese manier waarop mense met hierdie aksent praat dit aantreklik maak.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!