Blikkiesmouse is morsjorse
CRONJE LOFTIE-EATON SKRYF:
Ons kan eenvoudig nie toelaat, dat hierdie 'n algemene of aanvaarbare gesig word nie. Die blikkiesmouse bemors ons woonbuurte onverstoord, en omdat hulle meestal in die aand bedryf, word daar sommer nog vuur gemaak en net so gelos. Windhoek City Police, julle moet asseblief vir ons help om hierdie optrede uit te roei. Dankie baie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie