Briewe
Briewe

Bou en Behou

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Getrou, ‘n staats-kleurlingskool te onthou

Nederig het ons begin oopvou

Daar waar die wingerstok rank

Bou en Behou, God's dank.

Narraville Primêre Skool

Daar gaan dit altyd jool

Negentien vier en sestig geopen

Dag tot dag suksesvol verlopen.

Meester onthou die les

Op die swartbord met sukses

Op jou merke gereed, weg

Ons behou de goed al gaan dit sleg.

Oppi sports grond is ons koning

Trofee in die kas ons beloning

Met trots toevertrou aan Ons Heer

Amen ja Amen aan God alle eer.

Ons vermag want ons kan

‘n Eerbetoon aan my skool

Bou en Behou met trots

Narraville Primêr staan soos ‘n rots.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!