Bybelse wysheid
Bybelse wysheid

Bybelse wysheid

DR. ANNES NEL:Ps. 95:6: “Kom ons val in eerbetoon voor Hom neer, kom ons buig, kom ons kniel voor die Here ons Skepper! Hy is ons God en ons is sy volk, sy kudde, sy skape, deur sy hand versorg.”

Dit is wonderlik om te hoor dat ons deur die Herder van ons lewe ver­sorg word. Ons stem saam met Ps. 23 dat die Here ons Herder is. Jesus is ons Goeie Herder (Johannes 10). Hierdie idee is vertroostend en word opgeneem deur Ps. 95.

Aanbidding is egter nie iets wat ons een dag per week of by spesiale geleenthede doen nie. Dit help nie ons aanbid die Here, val op ons knieë voor Hom en bely met ons mond dat Hy die Koning, Oppasser en Herder van ons lewe is, terwyl ons nie na sy stem luister nie.

Aanbidding beteken om God se leiding te volg. Aanbidding beteken om gehoorsaam te wees. Aanbidding is om God lief te hê in ons alledaagse lewe.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!