Een mors en ander moet keer
KOOS SWARTS SKRYF:
Dis soos wat dit na 'n naweek in die rivier by Okahandja lyk. Lawaaiwater se manne gooi net neer, want dis werkskepping vir die munisipaliteit. Abendfrieden (aftree-oord) moet tot twaalfuur die geraas en gevloek verdra. Alle owerhede trek skouers op as jy raad vra. Nou is dit hulle demokratiese reg om dit te doen? Ons het 'n stryd om Okhandja skoon te maak. Die een gooi neer, met die mentaliteit van "if you want to pick it up, pick it up". Geen trots. Dis nie net Okahandja-inwoners nie; dis van oral oor. Partymaal word van die drom self 'n toilet gemaak. Wat staan ons te doen? Ope vraag aan die minister van omgewing.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie