Facebook 1 Augustus 2023
“Pas in: Vyf verdagtes gesoek in Grootfontein-aanval:”
Hoop hulle word gevang. Sterkte en hoop mnr. Gärtner is ok. – Irene Ackermann
Hoop hulle word spoedig gevang, en sò behandel dat hul nooit ooit weer sal steel nie! – Llewellyn Anthony
Noem ook maar asseblief dat hulle in polisie-uniform aangetrek was tydens die aanval! – Rheta Kruger Smeer
Ek sal graag wil weet waar hulle die uniforms gekry het. – Bina Botelho
Ek hoop hulle is darem onder omstandigede okay. Glo hulle sal die skuldiges vang. – Mundi Labuschagne
Dis nou regtig erg, waar kry hulle die klere. Hoe weet mens wanneer is dit regtig die polisie, of skelms. – Mieta Constance
Kyk hoe waai alles oor na ons eens vredevol land toe. Dit raak by die dag net erger! Hoop hulle word vasgetrap. – Andre Pieter
Lyk my polisieklere is ook oral beskikbaar. – Anne-Marie Thirion Rousseau
Aranos, Kamanjab en Grootfontein in een maand. Waar is die polisie, waar gaan dit heen? – Skollie Swanepoel
Vat vyf lafaards om twee oumense aan te val. – Ronalda Engelbrecht
Wenners van Brandberg Backyard Ultra:
Well done champ Andre and Kirsty and also well done champ Milton Kimbini. Next time. – Jefté Uatjaa Pottillo Kangumba
Ongelooflike prestasie. Baie geluk aan julle tweetjies en die res van die Swakop Striders-span, uitstekend gedoen. – Belinda Oberholster
Well done, Milton Kimbini! Next time! – Ilse Brink
Geluk Kirsty Brits, dis die pleisters en pool noodles wat die verskil maak. – Venette Fouche
Well done, André. – Ohange Lodge Namibia
Well done. Kirsty Brits! – Ingrid Compion
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie