Facebook 1 Junie 2023
“Selfmoord bly ’n krisis in Namibië”:
Daar is nie werk vir jong mense nie. Baie van hulle kan dit nie hanteer nie. Dis ’n groot probleem. – Mieta Constance
Werkloosheid is die grootste probleem, gee al die mense gelyke diens, projekte en dies meer. – Magrietha Ihuhua
Ja, werkloosheid en oorbevolking sal sy tol eis. Mense het baie kinders en daar is nie werk nie. – Maria Jacoba Bronkhorst
“N$136 miljoen vir Etosha se paaie”:
Ek wonder hoe deursigtig gaan die tenderproses wees. – De Wet Van Niekerk
Wild sal nou opgepas moet word. – Edward Eddie Sterrenberg
Nou gaan NWR en MEFT se karre darem lekker jaag. – Wally Liz Bredenhann
Mense kry honger maar ONS bou paaie. – Josef Louw
Wonder waarheen is daai geld... het ... is nog nie gedoen nie. – Otto Lambert
Hoeveel is gesteel? – Johnny Henry Siebert
“Polisie moet Portugees leer”:
Genade. Hulle kan nie eens ordentlik Engels praat nie. – Tina Becker
Another foreign language is priority while, police officers at charge offices are struggling to cope with hearing impaired language for our citizens who are born not being able to speak. – Julius Kenahama
Hulle moet proper Engels geleer word. – Hjj Mouton
“Huge diesel price relief in June”:
No relief for the north as the fuel smuggling goes on unabated. – Gary Sales
Then food prices must also drop. – Michaela Mickey Filipovic
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie