Facebook 1 November 2022
“Lid van stadspolisie skiet glo handsakgryper”:
Vandag is dit ’n handsak, môre is dit iemand se lewe. Dis tyd dat mense leer. – Esmarie Swiegers
Well done! Crime word erger in ons land, omdat die skelms geen respek het vir polisie. – Richard Williams
“Ons kinders is nie meer veilig nie”:
Hoekom nie, want daar is nie die doodstraf nie. Daar is niks om ons as vroue en kinders te beskerm nie, bring die doodstraf terug. Pedofiele, moordenaars, verkragters en ontvoerders moet die doodstraf kry. – Lilian Blaauw
Ek verstaan jou punt, maar sal jy ons korrupte GRN trust met die volle krag van die doodstraf? Deesdae is dit baie maklik om fake goed op te maak. Of ’n president hou nie van wat ’n journalis sê nie, ens.. Whoops kry vir jou doodstraf en jou bates gaan na die government toe. Baie lande met enkelpartye in ons eie Afrika-kontinent maak so. Dis ’n baie skerp swaard daai. Maak seker jy trust die een wat hom vashou. – Cynthia du Plessis
“Litium-uitvoer steeds nie gestaak”:
Selfde met die koper van Zambië af, daardie vragmotors raak al hoe meer van Katima af en trap Namibië se paaie stukkend. – Wessel Myburgh
Praat en doen is twee verskillende goed. – Heinz Bussel
“Dieselprys: Byna N$2 per liter meer”:
Hulle het geld nodig vir Desember, want brent ru-olie nie so gestyg nie. – Elizma Esterhuyse
Dis belaglik man! Waarheen gaan die kospryse en alles styg. So steel hulle al meer en meer. – Ina Kotze
Dit het skaars gedaal nou sommer weer gestyg. God wees ons tog genadig asseblief, ons kan nie meer byhou by hierdie ekonomie nie. – Anna Mouton
“Reis van N$230 000 na Brasilië spook by Gawanas”:
My vraag sou wees, die “landbouslypskool” wat sy daar bygewoon het. Watter kennis het sy van landbou, of kon sy al enige sinvolle terugvoering gee van wat sy daar wys geword het? Sou dit nie dalk meer sinvol gewees het om ’n gerekende landboukundige, wat dan deeglik kon verslag lewer van wat hy/sy by dié slypskole geleer het, soontoe te stuur nie? Het sy landbou-agtergrond, sodat sy kon verstaan waaroor die slypskole gegaan het? Sou graag wou weet, wat die spesifieke doel van diè trip was! – Hallie Louw
Te bankrot om straatligte te herstel, maar wil oorsee reis. Om wat te maak. – Llewellyn Anthony
Overdraft = geen oorsese reise! Cost cutting to the bone! – Lien le Grange

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie