No Image Caption

Facebook 10 Augustus 2023

Sanet Pearson
“Sy was lief vir alles en almal”:

Liebe Lerke. Du warst ein ganz besonderer Mensch. Danke für die Zeit als Kollegin an der DHPS. Ruhe in Frieden! – Regine von Teichman

RIHP – Fatima Olivier

Sy was ons kinders se koshuis moeder in Delta primary koshuis (1993 tot 1999). – Marianne Seifart

I swear cat people have the most beautiful hearts. Mag haar siel in ewige vrede rus. – Astrid Stuurmann

“Inhoud van entstowwe noukeurig ondersoek”:

Seriously. . . wat sou julle doen as julle die besluit moes maak? Het die regering gesê die Covid-entstof mag nie toegedien word nie, is hulle hof toe gesleep vir elke persoon wat gesterf het aan Covid! – Annamié Louwrens

“Volhoubare trofeejag op die tafel:”

ART is 15 jaar te laat. Die wild is vir altyd weg in die kommunale gebiede, en in meeste ander kommersiële gebiede is die kern-kuddes grootliks uitgeskiet. – John Grobler

My pa het dit sy lewe lank toegepas. Met die verkyker die regte bok uitgesoek. Gewoonlik n ou bul. – Carel Beukes

Solank daar geldwaarde aan jag is, gaan dit bewaar en verbeter word. Dis net 'n swaap wat alle voorraad uit sy winkel verkoop sonder om dit aan te vul. Dis so eenvoudig. – Stefan Fourie

Gaan dit hier oor die alleenlopende bulle of hoe bepaal jy dat ’n dier uitgedien is? – Wilfred Weise

Jip, mens jag ouer diere. . . en die ander moet aanteel, maar ongelukkig as daar te veel ramme is. . . teel hulle ook nie aan dan baklei hul met mekaar en maak selfs drade stukkend. So mens beheer die ramme. . . en ooie kan aanteel. Hulle noem dit “oes”. Mense moenie ooie skiet nie. – Petru Jacobs

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!