No Image Caption

Facebook 11 Augustus 2022

“Gummybear en sy rooi vellies”:

Wow, Vesta... Wat 'n mooi storie gebore uit jou swaarkry! Jy kan hierdie idee 'n wêreld trend maak. – Mariza Gous

Te dierbaar sal hom baie drukkies gee. – Annelie Derks

Hy het my vriendin ook besoek en opgebeur, terwyl sy in haar stoel gesit het en chemo gekry het. – Ingrid Bamm

“Katutura se muise skarrel (al weer)”:

Weet jy, ek raak so kwaad vir sulke dinge! Ons government moes net dinge in stand gehou het, die managers, supervisor moes net na alles omsien, maar dit gebeur so as ons alle tenders verkoop, niemand doen niks, supervisor word betaal om niks te doen, cleaners tree op soos nurses, nurses doen dokters se jobs, en op die einde van die dag doen niemand xxx! – Eddie Irvine Vries

Dis al die sesde geslag muise in die hospitaal. Hulle is permanente inwoners daar en die ministery van gesondheid keur dit goed. – Gideon Kotze

Die government moet iets daaraan doen. Dis rêrig siek van hulle om dit so te los. So het hulle geld vir nuwe geboue en karre, maar kan nie na die belangrikste plekke kyk nie, die skole en hospitale is bouvalle. Dis rêrig ‘n skande! – Rika de Meyer

Dis onaanvaarbaar. Waar is die gesondheidsinspekteur? Hulle verdien salarisse en dan lyk dit so. – Rene Mostert

Wat ek nie verstaan, is dat wanneer ‘n restaurant of kosbesigheid muise het, en gesondheid vind uit dan word hul vinnig toegemaak, maar kyk die muise. Hoekom kry hul voorkeur al vir jare en jare? Kakkerlakke is nou gedemote. Muise is nou die ruling party by die hospitaal, want hulle sit die government ook ore aan. Sekere ministeries kort van daai muise. – Charmaine Basson Jansen

“Plaasbestuurder vervang ná verliese”:

Vervang met wie? Teken ‘n performance agreement met die persoon. Kan nie oor drie jaar eers weer agterkom hy is niks werd nie. – Johan Strauss

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!