Facebook 12 Oktober 2023
“Heckmair se ma getuig vir strawwer vonnisse”:
Ja, as mens net antwoorde uit hierdie moordenaars kan kry, kan daar dalk berusting kom. Hoe lewe jy jou lewe verder as jy nie antwoorde het nie? – Tillie von Solms
Dat hulle nog ’n ekstra vyftig jaar sit. Hulle toon geen berou nie! – Gideon Kotze
En die feit dat dit alles so lank gevat het, hoe moes hulle tot rus kom? – Brigitte Meissner
#PasIn: Dooie en onthoofde flaminke in die Swakopmundrivier-omgewing:
So sad ek is so mal oor en lief vir flaminke. Hier in Velddrif is baie by die Bergrivier. Hoop julle kan die oorsaak vind. Dit is redelik ontstellend vir my om dit te lees. Pragtige spesie. – Erika Grundling Greeff
Ek wil ook graag iets sê. Flamingos is mooi en alles. Maar mense, het hongerte al aan jou voordeur geklop? Ons sê klomp dinge, maar het jou yskaste al leeg geraak en het jy mense by die huis wat nie iets het om te eet nie? Dan sal so flamingo handig inkom om kos te voorsien. – Len Nel
You have sold our land for exploration and mining etc. without thinking of the environment. You have stolen the fish from the sea without thinking of the environment. You dump brine back into the ocean from your desalination plants. These are just some of the things we know of – what else is happening without transparency or our consent? – Corinna Jonea van Wyk
Daar is dooie flaminke op die strand by Langstrand ook. – Colene Theron
Voëlgriep dalk vir die wat nie onthoof is. Dalk ’n roofdier wat net die ander se koppe afeët? – Sonja van Rhyn
Jakkalse se werk. – VanZyl Kiewiet Meyer
As dit naby die rivierloop in Rossmund is dan is dit die houtkappers/plakkers. Hulle is elke dag daar en stel strikke en kom jag met hulle honde. – Erika Glück
#PasIn: Rioolkwessie op Rundu:
Regering se beloftes wat so loop. – Andre Steyn
So skielik wag jy nou vir pype, net ’n idioot sal jou miskien glo. Dit is al jare wat julle nie julle werk doen nie. Julle dorp is omtrent die grootste ashoop in Namibiê, het jy dit dalk al agtergekom? – Gerrie Nel
Vir hoe lank al geniet dit aandag? – Cobus Smith
Words start losing value when actions don’t match. – Dominique Mucki Kaspari
Sies! Afrika-tyd. Altyd môre eers iets doen. – Johanna Golden
Nie net reuke nie, wat van siektes optel? – Anly Rousseau
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie