Facebook 12 September 2022
“Nust beoog nuwe puntestelsel”:
Why not can exams altogether, which will devalue the qualification to zero and render the examining body irrelevant in the job market. I.e. if you want a qualification that has any value, go to another country for accreditted qualifications. That seems to be the way education is going in this country. – Andy Alfheim
Mooi man. Sit hul almal sommer deur aan die begin van die akademiese jaar dan hoef hul mos ook nie klas te loop nie. Dan maak hul sommer ‘n 4jaarkursus in 4 weke klaar. – Koos Theron
Miskien moet Nust kyk na sy dosente wat klasse links en regs kanselleer of glad nie opdaag eens. Sommige gee oor niks terugvoering al maak die studente 100 keer afsprake. Hulle kamma so besig ... – Caroline Louw
15% pass rate! And keep future generation stupid. Plus the country in reverse gear. – Steffi Kaspari Ehmke
So sad how the quality of the education is being compromised since all the promotional requirements are just being lowered every 4/5 years, don’t know what we really want to achieve as a country. – Juliana Schaaf
Dit is mos nou ‘n pot bollie. Hoe gaan hierdie leerders kompeteer met die res van die wêreld? Is dit die pad vorentoe? Geen selfdissipline en verantwoordelikheid kan met hierdie tipe toegewings gekweek word nie. Een van die dae word dit verpligtend om sulke kwalifikasies in diens te neem. Ek sien groot moeilikheid kom. – Fanie Schoonbee
As ons die leerders wil regkry om te kompeteer met die res van die wêreld is dit eenvoudig. Lig die standaard. Indien nie gaan ons ‘n land bly wat al ons grondstowwe uitvoer en ten duurste klaar produkte invoer. – Dawie Grobler
Ons leer mooi by die slegste onderwysstelsel in die wêreld, Suid-Afrika. – Willy de Jager
‘n Baie onnosel idee van mense wat kamstig geleerd is. Van die laagste graad tot matriek is ‘n skoolleerplan ontwikkel om die brein te ontwikkel. Elke graad wat geslaag is, is meer ingewikkeld as die vorige. Wat jy in vakke leer, is nie so belangrik dat jy dit in die toekoms gaan nodig kry nie. Wat belangrik is, is die ontwikkeling van die brein. Ek sal nooit dat ‘n dokter aan my raak as ek weet dat hy punte verniet gekry het om te kan slaag nie. Doen die graad die jaar oor om intellektueel op standaard te kom met mede-intellektuele mense. – Gideon Kotze
“Gesondheid opnuut deur hof gestraf”:
Geld kan niemand terugbring. Maar ten minste is hy soort van vergoed vir sy verlies want staatshospitale in Nam is maar nie op standaard. – Rovey van Vuuren
This is when you put unskilled and inadequate people in positions, not to mention heartless. – Randy Farmer
I think the Ministry should hold these individuals accountable, they are the ones that does this and then the ministry has to pay, let them pay and you’ll see they’ll make less mistakes. – Whinsley Dean Beukes
Staatshospitale in hierdie land is ‘n skande. Vuil, personeel lewer swak diens ... eintlik geen diens nie, medikasie nie beskikbaar nie ... weereens ... uiters vuil ... een van die grootste skandale in hierdie land. – Hanlie van Helsdingen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie