Facebook 13 Maart 2023
“Noble, Azhar vra verlof tot appèl”:
Soos wat jul kinders, gesinne, en huwelike verwoes, kan jul sit en jul eie lewe verwoes, dan kan jul voel wat jul veroorsaak. So, geen genade vir jul, jul kon uit en gaan aan met jul bedrywigheid, en los die geknakte mensdom agter. Sorry. – Riekie Coertzen
Weier, hulle is ’n gevaar vir die samelewe en vir ons jong kinders. – Loretta Hager
”Staatsamptenare eis 8%-verhoging”:
Salarisse kan nét verhoog word met ’n koers gelyk aan Namibië se inflasiekoers om die landsekonomie nie negatief te raak nie! – M.A. Jacobs
Maar dan moet dit verdien word. Natis Grootfontein sit vanaf 8 September 2022 met my dokumente om ’n oorskakeling van bestuurderslisensie te doen van SA na Namibië. So vir 7 maande lê al my dokumente nog net so in ’n vakkie en nie gestuur Windhoek toe nie? – Stefan Weydeman
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie