Facebook 13 Maart 2025
“Voorblad 12 Maart 2025:”
Dis maar ’n Afrika-ding, dis hoekom Trump hulle “shit hole countries” noem. – Amy Loterring
Namibië se kant werk maklik, maar o wee, daai SA kant is TREURIG! – Hendrien Nel
Lekker leesstof, so kom alles op die lappe. – Rita Bronkhorst
Dit gaan tog te lekker met sommiges. Verniet bly en tenderkorrupsie, terwyl meeste van ons mense ver onderkant die broodlyn sukkel om ’n eerlike bestaan te maak, maar daar is hoop. Lekkerte het ook ’n einde, so sê hulle. – Norman D Bester
The Ministry of Works and Transport has proof over the years that it is just one of the failed ministries. GRN broken vehicles are scattered all over the country’s garages, one wonders what are the mechanics doing or are they not skilled mechanics. Buildings are dilapidated especially GRN schools, hostels and hospitals. Where are the skilled plumbers/builders/electricians etc. Ministry of works.. . . ag nee tog, hopeloos. – CeeJay Smada
Hulle moet die mense wat in staatseiendomme bly bietjie kort vat. Die gevangenis se huis langs my lyk soos ’n oerwoud. Hulle kry party Saterdae mense uit die gevangenis om ’n stukkie skoon te maak om mielies te plant. Sit met plaag muise en rotte. Grootfontein. – Juliana Van Willing Gouws
Klink soos ’n HR-fiasko by ’n kantoor waar die een amptenaar nie weet van die ander. . . chaos op sy beste. – Tony Tripodi
“Vervalle staatseiendom onder die vergrootglas:”
Ja, kom kyk maar in Mariental. Daar sal jy mooi sien wat aangaan. Hul maak nie eens die bome nat en bietjie tuin nie. As die boom droog en gevrek het, kap hulle hom vir vuurmaakhout. – Louis Kotze
Ai-ai! Ek bid van harte dat Namibië se regering nie in Suid-Afrika se voetspore moet volg nie. Van ’n mooi SA het niks oorgebly nie. Alles is vervalle en die land se mense verhonger by die dag. Namibië is nog mooi en skoon. – Ansie Mostert
Ja wat, it’s what the masses voted for. – Ran Dee
Sal dit enigsins verander? Seker nie in my leeftyd nie. – Anton Coetzee
This country is a joke. – El-Chardt McCallum
“Vereniging van oues ervaar uitdagings:”
Dis ’n skande dat die ou mense so moet sukkel, nadat hulle hoeveel jare hulle alles gegee het vir die regering. Die bietjie wat hulle het om te oorleef word nog weggeneem van hulle. Dis ’n skande dat ander mense na hulle behoeftes moet om sien. – Angelica Beukes
Hulle moet staatsouetehuise in Namibië regmaak, dan het baie ’n heenkome, maar dit gebeur nie en ’n mens moet ten duurste ’n plek gaan huur met ’n staatspensioen van N$1 600. So waar gaan die ouer mense bly met dit? – Marinda Victor

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie