Facebook 14 Februarie 2022

Gesteelde brandweervoertuig in Greenwell Matongo gevind:Ja, wys weer, geen sekuriteit by hek nie. Kan mos nie net uitry daar nie. – Gerhard Kotze

Baie snaaks geparkeer! – Hendrik Coetzee

En ons moet van einde Februarie af ‘n heffing vir brandweerdienste aan CoW betaal. – Leatitia Roos

Roofbende voor hof:Môre is hulle uit op bail, dan doen hulle dit weer. – Adriaan van Rooyen

Wys hulle gesigte, sodat die slagoffers kan vrede vind. – Toy Dorfling

Dit maak nie sin dat hule gesigte nie gewys word nie, hoe anders moet ons onsself beskerm? – Antonia Tjihepo

Geen borg. Hulle beroof ons Namibiërs van vrede en ons menseregte. – Jacobus Daniel Steyn

Watertoevoer op Keetmanshoop:Keetmanshoop se water- en kragstelsel is vrot. Daai pype kom van apartheid, dis nog 19-voetsek se goed. – Youssuf Haman

Ek hoop die watergebruik sal nou bietjie goedkoper wees. – Sophia Motinga

Hoop Keetmanshoop se mense gaan meer doen en ophou kla oor onbenullighede. Doerie jare het ons emmers gevat en water gaan skep. Staan op gemeenskap en begin doen iets vir julself. – Anna Ulrich

Polisie gesels oor oprol van roofbende:Ek is so trots op ons polisie. Buiten uitstekende werk, kyk hoe netjies is hulle uniform. – Leonora Nonna Becker

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!