facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 14 Junie 2023

Mandy Rittmann
“Medisynepryse onder die loep:”

Ek moet vir my plaaswerker se vrou uit my eie sak bloeddrukmedikasie koop. Daar is nou al vir meer as ’n jaar nie beskikbaar by die kliniek nie. Sy het in 2021 ’n beroerte gehad, en is noodsaaklike medikasie. Ons regering gee nie om vir sy mense nie. – Anette Steyn

Is dit waar? Nou waarom het die staatsapteke bykans nooit medisyne nie, of net die helfte of val rond met minder goeie medisyne? Ek help ons jarelange huiswerker gereeld met belangrike bloeddrukmedikasie! Dit is tyd dat die volk die regering aanvat en dan sloer die regering ook nog om die N$1 400 te betaal? – Cobus Smith

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!