facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 15 Februarie 2022

Suid-Afrikaner vas vir heroïen:

Wakker akkers wat hom gevang het! Well done! – Therese Mohrmann Gerger

No bail! Gooi weg die sleutel! Hul vervuil ons gemeenskappe en families. – Elaine Claasen

Wonder who is the main dealer using young people that has they whole future before them. Him must talk who send him. Bring the culprit or culprits out. – Joanie Daries

Dankie tog. Namibia well done. Moet hom asseblief nie weer terug stuur SA toe nie. – Irma Truter

Geen borg. Sluit hom verewig toe. Maak ‘n voorbeeld van hom. Genoeg is genoeg. – Davy Benade

Geluk manne, julle is ysters, trots. – Elna Frederick

Ek wil die regter op die bank wees asb. Hy sal dag en nag snuif en rook tot dit op is, dan kan hy voel hoe voel dit om dood te gaan. – Lilian Blaauw

Hoe het hy deur hulle airport gekom. Ek wonder hoe. – Ricardo M Green

Not here in Namibia, go and play somewhere else. – Ellison Kharuxab

Nou moet mens vra vir watter drug lord in Namibië het hy dit gebring. Daai een moet ook vasgetrek word. So hy moet begin sing en staatsgetuie word. Want hulle vermoor ons manne, vroue en kinders. All die EER aan God. Goeie werk Nampol. – Suzi Kearns

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!