Facebook 15 Junie 2023
“Ouma Lena vier ’n eeu:”
Baie geluk, ouma. Wat ’n voorreg om 100 jaar oud te word. Die woord leer ons, eer jou vader en jou moeder sodat jou dae verleng mag word. Geseënd is u. – Frances Willemse Orange
Baie geluk, Oumie. Die Here seën U met goeie gesondheid. – Leah Izaks
Baie geluk Ouma Lena. Mag net goedheid en guns ouma volg. – Valarie Booysen
Baie geluk, Ouma Lena. Gods rykste seëninge met u verjaarsdag. – Claudette van Rooi
Baie geluk, oumie. Seëninge en nog goeie gesondheid. – Vries Theo
Geluk Ouma, mag u goeie gesondheid geniet. – Jan van Wyk
“Wasserfall-saak: Sibbe hoor vonnis:”
Belaglike vonnis vir moord en verberging daarvan, vermorsing van staatsgeld. Die regters van ons u grap, veediefstal vier vyf jaar, ons moet verander. Prokureurs, regters, regters prokureurs swak regstelsel. – Albertus Goeieman
Die moord was per ongeluk, maar die mens gaan begrawe, dis wat gemaak het dat hulle ses en vier jaar gestraf word. – Prince Michael Nakanyala
#PasIn: BoN verhoog repo-rentekoers met 50 basispunte:
Dis baie erg vir mense met huislenings, salaris bly dieselfde. Ellende staan wit in die blom. – Lena Mudge
Lord have mercy will it ever stop. . . we will all end up in ghettos. – Babsy Divalisious Lopez
Slegte nuus vir die reeds sukkelende man op straat. Wat gaan die regering doen om die belastingbetaler te laat asem skep? – Jan van Wyk
Sodat die banke weer einde van die jaar kan spog met hoeveel miljoene wins hulle getoon het. – Neville Gouws
Nou kan ons nie eens ons huise verkoop en gaan huur nie. Niemand wil nou koop. – Davey Ou Daf Farmer
Ek is so bly ek huur en het nie ’n huis om te betaal nie. . . of ’n kar. – Mariska Rose
“Wedren na litium raak taai:”
. . . en die land se eie mense sukkel om ’n bestaan te maak. Net sekeres word bevoordeel en raak oornag miljoenêrs. Norman D Bester
Australiese onderneming hervat boorwerk by “SY” projek in Omaruru. Dit is net ’n kwessie van tyd, en ons werk as slawe in ons eie land, net vir iets te ete. – Wesley Steenkamp
Gelukkig nie Chinese nie. – Cornelius Kat Alberts
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie