Facebook 16 Junie 2023
“Hoofstad wend hom tot noodboorgatwater:”
Hoekom wag hulle altyd tot die laaste oomblik om dan plan te maak. Elke jaar se storie, maar ja daar is mos nie geld nie. – Moiselle Klein
Hulle het al van die probleem geweet twee maande terug. Toe sê die hoof van stadswater daar is nog geen issue nie en niemand hoef te worry nie. Hulle laaik van goed probeer regmaak as dit klaar m**r toe is. Plaas hulle begin met preventative werk. . . maar nee, dit gaan bo oor hulle koppe. – Phillip Barnard
Ja, hoekom het hulle nie lankal waterbeperkings ingestel nie? – Maria Jacoba Bronkhorst
#Pasin: Turkse honde help om jagluiperds te bewaar:”
Veeverlies seker minder, maar hoeveel skade rig die hond aan. Hulle raak jaghonde wat ander wild vang.
– Eduan Naude
Ons s’n het ons diere mooi opgepas. Sal altyd weer ene kry. – Wanda Kühn Knipe
Dis soos enige werkshond, hy moet opgelei word om sy werk te doen, dan moet dit in stand gehou word. – Maretha Garbers Coetzee
Daai honde se byt is sterker as ’n leeu s’n. PSI oor die 700. – Frank Sowden
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie