Facebook 16 Oktober 2023
“PasIn: Amushelelo en kie vrygespreek:”
Kla die aan wat jou vir maande onnodig aangehou het en jou weerhou het van ’n fair trail. – Fatima Olivier
Hoe onregverdig is dit. Die man moes deur hel gaan. In die tronk sit sonder borg vir die klagte, terwyl moordenaars en verkragters wat skuldig is borg so min as N$1000 kry. – Henzel Ockhuizen
Los die man, hy gaan nie soos die mal Malema aan nie. – Ignalda Coetzee
Daar was nooit ’n saak nie. Dus die rede dat hulle so lank gesloer het met die saak. – Thomas Shilongo Shikwambi
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie