No Image Caption

Facebook 17 Augustus 2022

“Selfverdediging tydens aanval onder die loep”:Daar is ‘n Criminal Procedure Act, wat hulle however moet follow en dan is daar common law wat deel is van ons justice system. – Valla Love

Straflose doodslag, soos dit bekend staan is ‘n netelige saak en word gewoonlik deur howe ge-evalueer in die lig van menseregte soos vervat in die Namibiese Konstitusie, asook die aspek van “nodige geweld” om slegs die aanval te bowe te kom. Dis waarom perke van geweld maklik oorskry kan word, as mens voel dat jou lewe in gevaar is. Onthou altyd, as geweld toegepas word, moet dit in ooreenstemming wees met die bedreiging op lewe. – Hennie Steyn

Soos gesê, as hy inbreek in my huis wat al wat moontlike veiligheidshekke en diefwering en elektriese hek en alarms het, dan skiet ek om dood te skiet. Ek as vrou het geen kans teen hulle nie. – Maria Jacoba Bronkhorst

Mense, die Namibiese mense moet saamstaan teen die diewe,. – Nokkie Maree

Die probleem is, daai geregsdienaar wat die besluit moet neem, was nie in daai posisie van nood waar ‘n persoon voel sy lewe is in gevaar. - Dawie Moller

Hierdie voorval het plaasgevind nadat my vriendin se seun en skoondogter en hulle 2 honde op hul gereelde staptog ook die Vrydagaand (‘n dag voor hierdie insident) deur 3 rowers geslaan is, een hond met ‘n mes gesteek en op ‘n drip gesit moes word. Hul voertuig met hul selfone, huissleutels en beursies met geld is gevat. Hulle kon hulself nie verdedig nie. Hul moes gedweë die wreedaards laat begaan. – Reinet Ferreira Neveling

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!