facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 17 Maart 2022

Die Namibië Rugby-unie reageer op die aankondiging dat mnr. Corrie Mensah en sy mederaadslede vandag hul bedanking ingedien het:

Dis elke liewe jaar voor ‘n World Cup dat daar infighting is, gaan net oor een ding, wie gaan op die free ride saam World Cup toe! Dit raak nou afgesaag Rugby Namibia, word groot. – Joep Nel

Flippen ego's... Elke jaar is iemant se porteljinsie te lank vir sy persoonlikheid en dan gooi ons toys uit die kot. – Gerhard Mohrmann

Kan net wonder!! So sal Namibiese rugby ook nêrens kom nie. Too cooks spoil the broth. – Christo Hennig

Ek bid asseblief dat rugby tog nie sokker se pad volg nie. – Deon Waggie

Nee kom, julle wou mos oorvat jare terug en ons wegjaag so vat die pak. As dinge warm raak in die hot seat wil hulle vlug. – Andre Visser

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!