Facebook 18 Augustus 2023
“Geen borg vir polisielede wat glo onwettig ja:”
Dit reflekteer die toedrag van sake onder die huidige regering! ’n Kultuur van minagting vir wet en orde, die gebrek aan die implementering van die Grondwet, desperaatheid, mismoedigheid, hongersnood en ellende! Hulle sal weer vir Swapo stem, kan jy dit glo! – Izak Smit
Polisiebeamptes? Wat ’n skande! Keuring vir die polisie moet baie strenger wees, hulle is ’n grap. – Elmia van der Merwe
Laat hulle sit, en moet nie weer teruggaan na die polisie toe nie. – Servaas Tap
Wetstoepassers is misdadigers! Daar is eenvoudig geen hoop vir hierdie vasteland nie. Elke dag hoor ons van korrupsie, en die skade wat dit aanrig is onherstelbaar en hou net nie op nie! Dis barbaars! – Pierre van der Westhuizen
Ja. . . So smaak hulle, né? Jag seker met diensvuurwapens ook. Ek stem. In Etosha is ’n goeie ondersoek nodig. Lyk of daar baie ongerymdhede plaasvind. Met diegene aan bewind kan jy nie beter verwag nie. – Andre Pieter
Mý pappa kan, kan joune?
Dankie Anna- Marie en jou span vir julle poging, ek weet sommer dit sal ’n wegholsukses wees. Ons jong kinders word nou sommer van kleinsaf geskool om die beste pappas te wees. – Sonia De Klerk
Ja-nee, waar is daai dae van my kind is jou kind, nou kyk ons nie eers na ’n ander kind nie. – Gloria Page
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie