facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 19 Junie 2023

Mandy Rittmann
“#Pasin: “’n Witrenosterkoei is by ’n lodge naby Etosha gestroop:”

Dit kan net die Chinese wees wat hieragter sit, want die renosterhoring is in China gewild en hulle gebruik lokales vir die werk teen betaling! – Cobus Smith

Start investigating park rangers and ministry of environment, forestry and tourism employees! And the police as well unfortunately. – Wilmarie Horn-Bronkhorst

Enige iets wat lewe toon moet verwoes word, bome, diere, mense! – Malinda Oosthuizen

Hoekom koop die ministerie nie hommeltuie en monitor die areas daagliks nie, jisso ons lewe in ’n damm verligte eeu! – Vries Theo

Maar as hulle gevang word, dan ontsnap hulle of word op borgtog vrygelaat. Daar moet ’n wet gemaak word, wat stipuleer dat elke renosterstroper wat gevang word, onthoring moet word, dan sal hierdie euwel stop. – Pieter Brand

“Nog toeriste in die sop oor kiekie:”

Die bord sê duidelik “GEEN FOTOS”. – Sanette Joubert

Jy mag geen staatsgebou afneem nie in enige land, hulle sal jou aankla vir terrorisme. – Walvis Swanepoel

In Kaapstad naby Navy-gebied mag jy ook nie foto’s neem nie. Ook restricted area, hoekom moet Namibiërs nou die regering stenig. – Betsie van Wyk

Wette is wette, gaan probeer die goed bietjie in ZA. – Vries Theo

Wat die artikel nie noem nie, is dat die bord duidelik sê jy mag nie foto’s neem nie. Hierdie insident is nie so erg nie, net omdat dit in die koerant is, weet mense daarvan. Verlede jaar het dieselfde gebeur, en tog kom mense weer en nog steeds. Kyk wat gebeur in ander lande, dit keer nie mense om daarheen te gaan nie. Elke land het algemene wette, as jy besluit om dit te oortree, moet jy ongelukkig die nagevolge dra. Hierdie is niks, dis net erg ongerieflik en definitief nie worth it nie. – Sanette Joubert

Gaan doen dit iewers anders, die is Namibië, of die plek agteruit gaan of nie. . . dis ons land met ons wette. Daar is nie ’n keuse nie. – Beatrice Basson

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!