facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 19 Mei 2022

“Bosbou ontdek onwettige hout-onderneming:”

Maar hulle ontdek nie die onwettige Rose Wood nie. – Clement Dunaiski

Hierdie paar pale is ‘n druppel in die emmer met wat hier regtig aangaan. Hoekom slaan hulle nie toe op die ander plekke wat deur die Chinese bedryf word nie. – Gerhard du Plooy

“Swapo-presidentskandidaat: Slegs ‘n vrouewedloop?”

Die enigste en beste vroue president sou dr. Libertine Amadhila gewees het, maar tog net nie een van hierdie twee nie, asb. – Christine Kruger

Sy sou, maar baie oud ook nou. Sy sê self sy rus nou sy help iewers, daardie kant van Gobabis mense rond of minderbevoorregte mense, - Nicole Goldberg

Ek like haar, she is educated and very well spoken. Sy moet net haar eie ding doen en nie control word nie. – Moekie Van Rooi

Is daar nie jonger kandidate nie? – Shawn Carew

Ons soek young blood watse oumense nee tog maak tog ‘n verskil vir ’n slag. – Welmien Cloete

By korporatiewe besìghede moet jy aftree met 60! Wat gaan aan in die parlement? – Lizzy Joubert

Dit is nie goeie nuus vir ons land nie. 2024 kan moontlik ons finale doodskoot wees. – Eben de Klerk

“Gevoelige slag vir wild- en veediewe naby Outjo:”

Ja, nou weet ek hoekom elke Jan Rap en sy maat kan vleis verkoop, goedkoper as die geregistreerde slaghuise want hulle betaal nie vir die bees of wild wat hulle verkoop. – Kathleen Coleman

Hardapstreek, suid van Rehoboth in die Tsumis Park-gebied is ‘n rowersnes! Nampol kan gerus daar kom inloer. – Lyndon Bryan Januarie

Brei die operasie uit! – Izak Smit

Hulle beweeg langs die kraglyne langs en word so nie gesien nie. Hulle lankaaal besig. – Carina Human

“Nog is dit ten einde niet:”

Dis goed, laat Swapo sien waarmee hul besig is. Mense en kiesers kan nou sien waarmee Namibië te doen het .... korrupsie! – Inki Mandt

Wat my verstand net nie kan verwerk nie, wat het hulle daarmee te doen, kyk watse onwettighede doen hulle. Hoop en bid dat die commissioner hulle beetkry en almal toesluit, dit raak nou ‘n pes. – Maria Jacoba Bronkhorst

En met reg! Maar doen dit wettig en ordelik. – Izak Smit

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!