Facebook 19 Oktober 2022

Mandy Rittmann
“Smokkelaar in renosterhoring op die vlug”:

Sit ’n lewende renoster op sy spoor! – Piet Snyman

En daar is onmiddellik ‘n kar met ‘n drywer wat op jou wag. – Cynthia Diergaardt

Hy word tog gehelp man, hy sal wegkom. Dit is mos hulle land die. Geld praat. – Lorenzo Mario

Is daar al toestemming gegee vir ‘n klopjag of padblokkades? Dis wat ek gehoor het “hulle” wag vir toestemming. Hoe korrup! – Monica Rose

“Grootfontein tans sonder private hospitaal”:

Trek asseblief ook die salarisse in. Werk word nie gedoen nie, maar salaris moet betaal word. Dit sal die mense dan leer om hul werk te doen. En betyds te doen. – Julia Ludick Hart

Ek dood eerder by my huis voordat ek in ‘n staatshospitaal gaan lê. Die springs steek deur jou rug en matras is so dun. Bedsere in ‘n dag. – Boetie Juliana Gouws

Ek verstaan die plaaslike inspekteur het herhaaldelik oor die afgelope maande inspeksie-afsprake uitgestel en daarom is die aansoek nie betyds goedgekeur. – Pieter Burger

Belaglik, so die hulp vir siek mense is van minder belang as ‘n sertifikaat! – Elia Kotze

My goeie genade, nou kan municipality nie ‘n vergunning doen nie. – Raylene January

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer