facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 2 April 2024

Mandy Rittmann
“Die Aubrivier net noord van Mariental het die gholfklub oorstroom.:”

Ek verstaan die versekeringsmaatskappye dek nie vloedskade in Mariental nie. Hoe is dit dat daar nie voorsorg getref kan word nie om te verhoed dat die water deur die geboue loop nie. Afvoerslote of pype of een of ander manier om die skade te verhoed of verminder. Wonder maar net. – Henry Bisschoff

Ons het gebid vir reën, God het gegee hoekom kan ons nie meer saam kom en tye maak van gebed vir reën en ons land voor daar nood nood is nie. Baie dankie. Vader u is genadig en ons dank en eer U vir alles wat goed is. – Silvia Louw

Ongelukkig is hierdie lekker buitjie suid van die dam so niks hiervan bereik die dam, maar steeds water wat brood nodig is vir al die plaasboere in die omgewing, ons is so dankbaar. – Monika Klose

Ons het mos gebid vir reën. – Maureen Baard

Ons bid nog steeds vir ons land, boere en damme wat nog water nodig het. – Marelyn Van Zy

God is good. Dis net hy wat verandering kan bring. Thanks Abba Father all the praises to Him. – Ida Groenewald

Dank die Here, Hy het deur gekom, Hy is die voorsiener. Daar was gebid en hy het die gebede aangehoor. – Denzil Danny Van Wyk

Mariental, 1972 daar gebly toe die vloed daar was. Onderdorp anderkant die treinspoor was onder water gewees. – Heinrich Joubert

Dis wonderlike reën. Ons het 9mm. Ons almal bid vir reën en weet ons sal nog kry. – Ansie Tietz

Prys die Here!! Die damme raak weer vol! – Louise Jansen

Dankie Here vir die reën, ons het baie lank gewag. – Victoria Visto Shindi

Ek verstaan as mense nou skade gekry het met reën, maar hemel dit is so droog en die wild vrek omdat daar die weiding is nie. Hierdie is baie goeie nuus. Ek so bly. – Eugene Theron

Sal graag wil sien hoe lyk die dam nou en of daai vlakke optel. – Christelle Compaan

Ai hene ons se party saal. Hoop die skade is nie te groot nie. – Lizzie Lehmann

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!