Facebook 2 Februarie 2023
“Meer as 600 leerlinge in tente onderrig”:
Disgrace, allocate more tenders of millions and forget about schools. That’s our wonderful government! – Antonette van der Westhuizen
Solank hul net kan skool gaan en waardeer en omgee wat vir hul gedoen word. – Erina Strauss
As daar nie geld was nie sou ons dit waardeur het! – Maria Bezuidenhout
Hulle kry seker baie warm in die tente. – Connie Meissner
Geld vir kondome, maar die regering te kort aan beddens by Katutura Hospital, wat ’n skande! – Maria Bezuidenhout
“Windhoek faal met rioolbestuur”:
Waarom word daar nie iets gedoen nie, of wag die kaders dat die probleem erger word en dan die Mars mannetjies op kommandeer om die probleem aan te spreek! – Cobus Smith
Weet iemand dalk, hoe vorder die waterfront, wat rondom riooldam ontwikkel word? – James Bonding
Geen wonder riool water loop nou in die strate om elke hoek en draai in Windhoek. Instandhouding bestaan nie meer nie, alles verstop. Viva Swapo viva! – James Bonding
Goreangab is al vir baaaaaie lank so besoedel, dat daardie water nie meer kan gebruik word nie. Dis mos regtig nie nuwe probleem nie, want hoe wil jy water skoon hou as die dam in die middel van buurte is wat nie ’n duiwel omgee oor wat hulle doen nie. – Maryna Faculin Gous
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie