Facebook 20 Januarie 2023
“Leerkrag vas vir bedrog”:
Ja nee, dit is hartseer om te sien dat die skool so geval het, destyds was dit een van die beste skole ek het so goed gevoel destyds toe ek plek vir my dogter daar gekry het. Ja dit was ’n goeie skool, die skool het sy morele waardes verloor, nie almal het dit om voort te bou op iets goed wat iemand begin het nie, poor kids. – Iris Diedricks
Daai onnie moet geskors word. Hy het dit op homself gebring, maar sê my, wat alles is nie gatkant toe na oorname. Tog so jammer dat spog skole nou so moet agteruit gaan deur gulsigheid. Môre is dit pay-dag. – Leah Izaks
Geldgierigheid is oral in ons samelewing, hierdie is maar keuses en jip ek kies om die reguit pad te stap. Die snaar het die ander pad gevat. – Kalla Cloete
Imagine die bad publicity vir so ’n goeie skool wat die onderwyser veroorsaak het. – Elzene Vanessa Coetzee
“Ouma ry per ongeluk oor kleinseun”:
Dit was altyd my grootste vrees om ’n kind of ’n geliefde hond om te ry. Ek kan my self indrink hoe daardie ouma moet voel, die ouers van die kind, ons bid vir julle. – Erika Vettoretti
Ai jinne my hart pyn soos ek hier lees. Ek sou definitief nie meer wou lewe as dit ek was nie. – Anel Pienaar
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie