Facebook 21 Julie 2022
“Vulstasie-eienaars trap vas oor verhoging”:
Staan saam met julle, julle kyk na ons. – Ji Joubert
Regering maak sy burgers arm. Ons in Namibië moet begin leer om selfonderhoudend te word. – Davin Dentlinger
Hoe, as hulle die privates wil uitwis en monopolie nastreef. – Ingo Irle
Ek wil net weet, as hulle nou strike en die regering betaal hulle nou 1,50 per liter meer, is hulle dan happy? Wat van die verbruiker? – Heidi Vermeulen
“Onmenslike verval by staatskole”:
Onderhoud van geboue is ‘n baie spesiale taak. Daarvoor benodig mens toegewyde opsigters en onderhoudswerkers. Hoe baie van hulle is nog in die poste? Die begrotings kyk hulle belangrikheid mis.of die begrotings skiet tekort. Nog heelwat ander faktore ook. – Corrie Arries
En hulle het dit nie so gekry nie. Ons almal was in daai skole; daar was nie privaat skole, maar dit was skoon en is instand gehou. – Gerda von Wielligh
En die visrotmanne soek bail. Al daai gesteelde geld kon darem nou baie skole opgeknap het. – Juan Visser
The result from no government support or parent support. You cannot upgrade anything without money. – Rina Goldbeck
Genade, ‘n land en sy nasie se fondasie begin by opvoeding, education! – Elizabeth van der Merwe
Dit begin by die skoolhoof en die skoolraad en die gemeenskap. Moenie altyd net vir die regering wag nie. – Bennie Zietsman
Die knoop lê daar. 5% van ons is tot 'n mate betrokke. As skoolsake reg funksioneer, behoort hulle die ouers en gemeenskap betrokke te maak deur nie op te hou uitnooi nie. Jy's 100% reg na my mening ook. Ons wag. Nooi ons uit. Vrywilligers val nie meer uit die lug nie. – Corrie Arries
Ek stem 100% saam, onderwys is definitief nie net ‘n beroep nie, maar wel ‘n amp wat opvoeding insluit en dit behels opvoeding van die hele skoolgemeenskap. Dis nie altyd maklik nie, maar tog is dit moontlik, al kry jy net 10% van die gemeenskap wat positief kan bydra. Ek het dit beleef by alle skole en dit was almal staatskole waar ek betrokke was as deel van die skoolraad. Die skoolraad moet eindelik die grootste rol speel om die gemeenskap betrokke te maak ,want die skoolraad verteenwoordig die gemeenskap. Die skoolbestuur moet slegs sorg vir die bestuur van die skool se daaglikse onderrig. – Ralph Bussel
“My alles is tot niet – Fitty”:
Hoeveel mense sit daar ook in die tronk met verlange na hulle vrouens en kinders. Sit Baba sit! – Poppa Hammerslaght
Hy moes daaraan gedink het. Ek kry sy kinders baie jammer, maar ons moet almal maar verantwoording doen vir ons dade hoe swaar dit ook al mag wees. – KnK Van Vuuren
Ja, jou land is ook tot niet. – Jeanette Van Zyl
22 eiendomme ter waarde van N$40 miljoen later. – Christy Kröhne
“Groenskema-diewe aangekla vir georganiseerde misdaad, geldwassery”:
Is dit so moeilik om eerbaar te lewe, om hard te werk, vir iets wat jy nodig het? Sies julle diewe! – Anita Bester
Daar is nog baie meer gesteel oor al die jare. – Connie Meissner
“Rehoboth brand vir nuwe stasie”:
So Rehoboth het nie een bekwame kontrakteur nie? Ek vra, want volgens my is elke tweede Baster 'n bouer, of teëler, of plumber, of electrician, of carpenter, noem op, hulle is daar. Hoekom nou dit? Wie het Windhoek gebou? I rest my case! – Wesley Steenkamp
Op ‘n positiewe noot gaan daar poste oopgaan ... cleaners en ‘n emergency call operator en adminposte. – Mela De Vos
Nee wat my maat. Dinge word maar in die donker gedoen. Dit is ‘n klap in ons plaaslike kontrakteurs se gesigte. – Bastiaan Vries
“'n Senior polisiebeampte is gisteraand deur 'n junior polisiebeampte doodgeskiet by 'n kroeg in Katutura”:
Hoekom het hulle pistole? Word dit nie inge-book of by die huis gelos nie? – Joanie Daries
Hoe kan hulle met ‘n dienswapen in ‘n kroeg sit? – Sonja Beddies

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie