facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 21 Junie 2023

Mandy Rittmann
“Fishrotters wil teen hof se uitspraak appelleer:”

Steel en korrupsie van miljoene, bly steel en korrupsie! Indien elke landsburger net ’n miljoen kon kry van die miljoene wat by Fishrot gesteel is, dan was daar nog genoeg oor vir die regering om huise te bou of die gesondheidsorg te verbeter! Julle moet vir lank sit! – Cobus Smith

Betaal terug wat julle gevat het. . . dis mos ’n lekker lewe. – Mardi Stoop Engelbrecht

En hulle bly “demanding”. Vermetelheid sonder grense of perke. Die gepeupel bly huil oor armoede, maar stem weer vir die korrupte regering. ’n Paar is uitgevang die hele res van die governrot sit en steel voort. – Deon Louw

Sit moet julle sit. Julle paleise en duur motors moet afgevat word. Families moet swaar kry soos ons. – Renate Hansen

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!