facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 22 Augustus 2023

Mandy Rittmann
“Zhong Mei kry (vir nou) nie sy miljoene terug:”

Goed so, hulle het klaar miljoene uit die land gesteel ook, as hulle nog nooit belasting betaal het nie. – Heide Baas

Jippie, nou kan ek my belasting-terugbetaling kry, wow! – Johan Vorster

“#PAS IN: Passasiers meld aan vir Qatar-vlug:”

Hoekom so ’n besluit in peak toeriste tyd doen. – Malani Grobler

En so word ons benadeel. – Amanda Jacobs von Wielligh

Ons kosbare land ly onder sulke wanpraktyke. – Ralda O’Callaghan

Swak! My seun is een van 50 ander passasiers wat hierdeur geraak word, en hy moet Maandag weer begin werk en nou kom hy in Doha aan en moet 18 ure daar oorlê vir ’n vlug Dubai toe. Nou vra ek, hoe moet ek nou trots wees op my land wat baie na aan my hart lê. – Dalene Steyn Kruger

Hou net ingedagte, wie het hulle kliënte se belange bo hulle ego gehad. Mooi so Qatar. Boycott Fly Africa! – Herrie Louw

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!