No Image Caption

Facebook 22 Junie 2023

Mandy Rittmann
“Regering beboet vir onwettige arrestasie”:

Daardie beamptes moet vir hul onregmatige dade boet! Hulle behoort eerstens ontslaan te word en dan aangekla te word! Nou moet die onskuldige belastingbetalers vir hul onnoselheid betaal! Die polisie moet maar uit hul fondse help betaal! Billik nê? – Theo Johan Botha

Die regering moet die volle bedrag, met rente verhaal van die betrokke beampte. – Fatima Olivier

Goed so, sommige maak mos net soos hulle wil, en asof hulle bo die wet is. – Matthew Kooper

Nee, dit gaan nie die regering geld uit die sak jaag nie, die belastingbetaler se geld betaal daarvoor. Sonder die belastingbetaler het die regering niks. Tyd dat die beamptes persoonlik aanspreeklik gehou word en uit hul eie sakke begin betaal. – Sean O’Brien

“Twee stropers kry hul dag in hof”:

Wel, as hulle in Otavi voorkom, sterkte vir ’n skuldbevinding daar, dit sal nie gebeur nie. Wie se bees/wild het hy gesteel? Hy sal net sê bring bewyse. By ons het die skuldige als mooi erken hoe hy bees gevang en gesteel het, tot sy vrou het als herken, maar die kop was klaar weg. Hy het tot die polisie gevat na die plek toe, die aanklaer het hom onskuldig bevind, omdat die kop nie in die hof was nie. Een groot grap gewees, maar ja dit was dit. – Sonja Lubbe de Jager

Wys tog hul gesiggies en name asseblief. Hoekom word dit nog beskerm? – Norman D Bester

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!