facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 23 Februarie 2022

Afgetrede verpleegsters weer in diens geneem:

Fantasties... Dis die afgetredes wat die kundigheid het. Goeie besluit. – Lizelle Strauss

Ek stem. En die liefde het vir hul werk. – Marilyn Dickson

Wat van al die trained nurses on the street? Aftree is aftree, bly by julle huise asseblief. – Touretha Tsuses

Gee die jong verpleegsters ook kans. Wat ‘n passie het as verpleegsters. – Karin van Wyk

Baie goeie besluit wat jul geneem het. Die afgetrede personeel het steeds die kennis en vermoë om dinge reg te doen al is hul afgetree. Geniet die ekstra werkie, dit hou mens jonk. – Elfriede Cloete

Hulle hoef net 'n kwart van die huidige syfers in diens te hê, as hulle van begins af goed gekwalifiseerde, hardwerkende en pligsgetroue werknemers aangestel het. Natuurlik van betrekking op staatsdienste, weet nie waar word sommige van die dokters en susters uitgekrap dankie. Dankie wel aan die minderheid wat hul werk ernstig opneem. – Amor Blum

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!